Kinders van die aarde – Charles Fryer

R40.00

Toestand: Redelik (Boodskap voorin geskryf)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 144
Uitgewer: 2016 Tafelberg Publishers
ISBN: 9780624026891

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Kinders van die aarde – Charles Fryer is ‘n bundel toeganklike kortverhale gemik op die jong leser. Die interessante verskeidenheid temas en die veelheid van vertelstyle – deur ‘n keur van ons beste skrywers – sal jong lesers se lees- en leefwereld wonderlik verruim. Charles Fryer, die samesteller, is ook ‘n bekende digter en literere redakteur.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans