Immer Wes – Irma Joubert

R150.00

Toestand:  Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye:  538
Uitgegee: 2016 (Eerste uitgawe, tweede druk)
ISBN: 9780799376968

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH1347 Categories: , , , Tag:

Description

Dis met ‘n skok dat sy Gustav weer sien by een van die baron se talle onthale. Die swaarkry van die oorlog het egter sy tol geeis en daar is weinig oor van die eens beeldskone en ryk vrou. Hy herken haar nie dadelik nie. Sy doen moeite om te sorg dat dit so bly, want die vernedering sal vir haar te groot wees met haar rooigeskropte hande, haar dowwe hare en haar brandmaer lyf.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans