Hulle noem haar Carminda – E. Kotze

R150.00

Toestand:  Goed (Laminering lig ‘n klein bietjie op, maar andersins uitstekend)
Formaat:  Sagteband
Bladsye:  264
Uitgegee: 2023 Kwela Uitgewers
ISBN: 9780795710506

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB2182 Categories: , ,

Description

Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat ’n ander man by sy verloofde kuier. Hy leen ’n motorfiets en pak die lang rit na sy tuisdorp toe aan. Op pad kom hy ’n vrou, Carminda, teë wat gestrand is en ’n geleentheid soek. Sy ry agterop die motorfiets saam en klou styf aan hom vas. Eers geleidelik word haar hartseer herkoms bekend.
Hulle noem haar Carminda is ’n verhaal van liefde wat byna alles bedek, hoewel spoke uit die verlede bly pla.