Hemelhel – Martinus de Beer

R50.00

Toestand: Uitstekend
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 207
Uitgegee: 2007 Human & Rousseau
ISBN: 9780798148757

Out of stock

SKU: MA044 Categories: , ,

Description

Die krag van hierdie debuut lê daarin dat dit die lewe uit die perspektief van die depressielyer vir jou nuut maak. In die hartjie van die Vrystaat is daar ‘n huis met ‘n wit muur daarom. Agter dié muur ontvou verhale waarvan bitter min mense ooit hoor. Dié huis is die kliniek vir depressielyers. ‘n Jong pasiënt stap die kliniek binne. En saam met hom ervaar jy die onbekende en afgeslote wêreld. Op sy gemaak-weerbarstige manier ervaar die leser al die roetines, sien die personeel en ander pasiënte uit sy sardoniese perspektief en beleef sy grille, sy gemoedskwellings en vertwyfeling. Die aantal weke in die kliniek word ‘n meesleurende verhaal – dit word die ontdekking van ‘n wêreld. Ook ‘n boek vir die ouer of jonger leser.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans