Heildronk op ‘n gypsyromp – Nadia de Kock

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 270
Gepubliseer: 2009 Tafelberg
ISBN: 9780624047827

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: BRI171 Categories: , ,

Description

Afrikaanse chick-lit op sy beste! Mieke le Roux se uitgewery is in die knyp. Met net ’n handvol skrywers kan sy nie bekostig om een aan Vollenhoven en Verwey af te staan nie. En dan is daar ook nog ’n pers fluweelbank, Katolieke priester en Markus, die mooi prokureur wat druk op haar plaas om hulle verhouding bed toe te vat. Gelukkig dra haar vriende margarita’s en indrukwekkende sakeboeke aan. En wanneer dinge regtig donker lyk, bel Mieke haar vriend, Billy. En dan prop sy laatnag haar iPod se oorfone in, trek haar gypsyromp aan en dans. “. . . ’n lekkerlees-boek met heerlike, snipperige taalgebruik. Goeie chick-lit soos ons dit in Afrikaans nodig het. Ideaal vir ’n Vrydagaand in die bad, voete op die krane en ’n glas wyn in die linkerhand.” – Ronel Nel, Beeld (2009)

Additional information

Taal / Language

Afrikaans