Sale!

Hart van ys – Didi Potgieter

Original price was: R35.00.Current price is: R24.50.

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 208
Gepubliseer: 2021 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780639605869

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: PA035 PA039 Categories: , , , Tag:

Description

Net hy kan haar hart warm maak.

Emily Williams is die ruggraat van die Steely Sisters. Koel, professioneel en nooit emosioneel nie. Sy het wel een swak plek: Louis Smith, haar hoërskoolliefde en die eienaar van ’n kroeg in haar tuisdorp.

Die nuwe jaar begin nie goed vir Emily nie. Haar halfbroer en beste vriendin raak verloof en sy moet help troue reël terwyl hulle aan hul nuwe album werk, daar is ’n pragtige vrou van New York aan Louis se sy en haar ma is op die punt om ʼn smerige biegboek oor Emily se verlede te publiseer.

Louis het sy eie probleme, maar die grootste een is dat hy steeds hopeloos verlief op Emily-die-ysprinses is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans