Hans Steek die Rubicon Oor – Rudie van Rensburg

R125.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 240
Uitgegee: 2017 Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9780795801471

Out of stock

SKU: MB296 Categories: , , ,

Description

Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis en in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans