Description
Haai, Katriena – Wat Vertel Jy My Nou! – Riana Scheepers Met die immer vindingryke char Katriena Willemse skep Riana Scheepers ‘n onvergeetlike verteller van stories en staaltjies. Katriena is ‘n kombuis-Sjeherazade wat vir elke krisis of insident in die halwe huis ‘n kostelike storie het.










