Sale!

Groot Verseboek drie volumes – Saamgstel deur André P. Brink

Original price was: R600.00.Current price is: R420.00.

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 3 Volumes
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624045908; 9780624045892; 9780624045915

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

In die vyftigerjare, toe Groot Verseboek vir die eerste keer deur Tafelberg uitgegee is, en selfs nog in die vroeë tagtigerjare (toe die voorlaaste uitgawe verskyn het), was die Afrikaanse digkuns veel kleiner as vandag. Daarom was dit nodig om, met die uitverkoop van die laaste druk, die bloemlesing te hersien en aan te vul. Dié uitgawe, Groot Verseboek 2000, het vyf drukke beleef en topverkoperlyste gehaal.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans