Groete van Vader – Jan Schutte

R60.00

Toestand: Redelik
Formaat: Hardeband
Bladsye: 52
Uitgewer: 1984 (Eerste uitgawe) Tafelberg
ISBN: 0624022897

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Uit die vreemde skryf ‘n boer aan sy kinders in die Vrystaat. Hy vertel hulle van sy toergroep se manewales in verre plekke soos London en Parys, Jerusalem en Athene.

Hoe ant Bybie onwetend paddaboude eet in Parys, hoe Terblans, wat altyd beter weet, sy moses teekom in ‘n Jerusalemse kruieverkoopster met haar geniepsige takke, en hoe Ma op ‘n verkeerde klip in Athene sit.

Hy vertel  ook van toerlede wat hulle ‘n bietjie eenkant hou, van knop-in-die-keel-ervarings. Hoe die dood van die gesette vroutjie uit Warden se wêreld almal in die groep raak, sy wat nie kans gesien het vir die Eifel-toring nie. En daar’s die twee ou tantetjies se stralende vreugde om by die stal van Bethlehem te staan.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans