Granate Bloei in Jerusalem – Marzanne Leroux-Van der Boon

R75.00

Toestand:  Redelik
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 317
Gepubliseer: 2003 (Eerste druk)  Lux Verbi
ISBN: 9780796301215

Out of stock

Description

ISRAEL-REEKS #1

Marc, ‘n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ‘n geloofstryd – bestaan Jesus regtig? Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy die chaos in sy hart probeer orden: Is hy Christen of Jood? Suid-Afrikaner of Israeli? Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef – al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle (met hul uiteenlopende kulturele, politieke en godsdienstige agtergrond) ‘n toekoms saam? En wie is Yeshua (Jesus)? Bestaan Hy werklik?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans