Goudduiwel – Duane Aslett

R80.00

Toestand: Redelik (Agterblad bietjie beskadig)
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 341
Uitgegee: 2016 Queillerie Publishers (Pty) Ltd
ISBN: 9780795801174

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: SG06 Categories: , ,

Description

Agent Rex Reynecke lei ‘n ondersoek vir die Valke. Sy verhouding met Alicia blom, maar dan verdwyn haar broer – as hoofverdagte in ‘n moordsaak. Spoedig blyk die verdwyning verband te hou met die ABO se Krugermiljoene, en Rex moet hom red van die duistere Ysterhoutlaer. In die aksiebelaaide roman bou die spanning op tot in Skukuza – wilde jaagtogte op stofpaaie wat nie vir kat-en-muis-speletjies met kragtige voertuie gemaak is nie…

Additional information

Taal / Language

Afrikaans