Geldwolf – Carel van der Merwe

R55.00

Toestand: Redelik (Groot dele onderstreep met potlood en ook potloodaantekenige)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  253
Gepubliseer: 2009 Umuzi
ISBN: 9781415200773

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Sakereus Stephen Winter staan op die kruin van sukses. Hy woon in ‘n herehuis van R50 miljoen saam met sy beeldskone jonger vrou, en hy’s ‘n transaksie met die regering aan ‘t onderhandel wat uiteindelik sy verterende ambisie sal volbring – ‘n persoonlike netto waarde van een biljoen rand.

Maar dalk is dit een transaksie te ver. Sy obsessiewe najaag van rykdom lei horn nou na ‘n onderwereld van korrupsie en politieke binnegevegte; magtige en wraak-gierige vyande begin hulle teen hom monster, en hul spelreels is nie die van die sakewereld nie.

En Winter is nie wie mense dink hy is nie. Sy verlede is die fabrikasie van sy bedrog net soos sy huidige self die maaksel van sy wil is. Maar onder dit alles klop daar ‘n hart van vlees en bewing, wat hy nie kan bly vermy nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans