Gedeeltelik Bewolk – Ruan Kemp

R70.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 288
Gepubliseer: 2019 Tafelberg-Uitgewers
ISBN: 9780624088578

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
EAN: 9780624088578 SKU: AM0060 Categories: , , , Tags: ,

Description

Gedeeltelik Bewolk – Ruan Kemp –“Vang jy hom onbehoeds van voor, dan lyk hy soos ‘n man wat nou net met ’n stok geslaan is. Maar hou hom dop uit die hoek van jou oog, dan bespeur jy die glorie van ’n slim man. ’n Mooi man.”

George is gebore toe Jan Smuts dood is, word op ’n plaas in die Noord-Kaap groot, dien as aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhofbende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, maar op die ou end word hy ’n saboteur, ’n skaapsmokkelaar, ’n mal man, ’n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue.

Gedeeltelik bewolk is ’n pittige, aweregse debuutroman wat jou soos ’n vuishou in die maag slaan.

Volg die skakel na ons Afrikaanse fiksie-kategorie. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

288

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Ruan Kemp

Jaar gepubliseer / Year published

2019

Toestand / Condition

Soos nuut / Like new

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers