Flora – Engela Ovies

R99.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 288
Uitgewer: 2022 Human & Rousseau
ISBN: 9780798182898

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Oor Flora – Engela Ovies  – Flora Beukes woon saam met haar pa Frans, ma Siena en drie jonger sibbe op die Myburghs se plaas in die distrik Keimoes. Tydens die Kersvakansie van 1982, terwyl Siena planne maak om van Frans te skei weens sy drinkery, gebeur die onvermydelike en word die gesin uitmekaar geruk.

Engela Ovies se tweede roman is ’n hartroerende verhaal oor ’n dapper tienermeisie se liefde vir haar sibbe. Dit getuig van medemenslikheid, vergifnis en oorwinning – eerlik, deernisvol en opreg.

Vind meer tweedehandse Afrikaanse fiksie hier.

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Engela Ovies

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau