Emma en Nella – E.K.M. Dido

R80.00

Toestand:  Redelik
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
184
Uitgegee:  2010 Umuzi
ISBN: 9781415201206

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R450.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: LH1211 Categories: , , Tag:

Description

Emma kon nie mooi verduidelik waarom sy so hard geveg het om die verwaarloosde baba wat sy in ‘n boks langs die N1 gevind het, aan te neem nie. Sy was enkel en nog nie oor die skok en vernedering van ‘n huwelik wat voor die kansel misgeloop het nie. En toe dit blyk dat Nella aan fetale alkoholsindroom ly, was Emma net nog meer vasbeslote.

Dit is hierdie ongewone besluit wat Gert, wat Emma laas voor die kansel gesien het, uit die bloute in haar lewe terugbring, wat hom In ewe onkonvensionele belofte laat maak: hy sal ‘n pa vir Nella wees en Emma van ‘n afstand help om haar groot te maak. Niks meer as dit nie.

Twaalf jaar lank ken dié buitengewone gesinnetjie net klein kwellings en oorwinninkies. Emma is versoen met haar lot in die lewe, selfs gelukkig. Tot die oggend toe sy ontdek haar lieflingskind is met die dwelm tik deurmekaar.

Skielik verander alles en word die ondenkbare moontlik.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans