Doodloopstraat: Die dood trap in jou spoor – Leon van Nierop

R65.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 150
Uitgegee: 2017 Protea Boekhuis
ISBN: 9781485306627

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA425 Categories: , ,

Description

Sy draai stadig om.“Hy is die doodsengel.” “Ekskuus?” “Die dood trap elke dag in se sy sag. “Oral waar hy gaan, sal die dood hom inhaal. Hy kan nie meer daarvan vlug nie. Sy tyd het aangebreek.” Lourens Schoeman veroorsaak ’n beroering met sy aankoms op ’n dorpie in Botswana. Die gemeenskap wonder hoekom die aantreklike jong man ’n pak klere dra ten spyte van geweldige hitte en waarom daar soveel hartseer in sy oe skuil. Maar hy swyg soos die graf oor sy verlede. Toe Elzaan Jonker dit regkry om Lourens effens beter te leer ken, besluit sy om ondersoek in te stel. Sy is vasbeslote om uit te vind wat hom jaag en hoekom ’n plaaslike inwoner glo dat hy die doodsengel is. Doodloopstraat het oorspronklik in 1997 as ’n vervolgverhaal in Keur verskyn, en is in 2002 as roman gepubliseer. Hierdie boek is ’n verwerkte weergawe van die 2002-publikasie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans