Donker Veld – Afsprake Op Spanningsterrein – Francois Bloemhof

R45.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 160
Uitgegee: 2003 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799329704

Out of stock

Description

Met bydraes van skrywers soos Alex Muller, Herman Wasserman, Tom Dreyer, Piet Haasbroek, Chanette Paul, Deon Meyer, Annamarie Marais, Johan van Lill, Emile Joubert, Corlia Fourie en Francois Bloemhof kan hierdie titel nie anders wees nie as spanningsleesgenot van uitstaande gehalte. Die samesteller en redakteur slaag daarin om leserbetrokkenheid van meet af aan te bewerkstellig, en die verhaalinhoude voorsien in die leser se verwagtinge van werklikheidsgetrouheid en onverwagse ontknopings.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans