Diva – Isa Konrad

R120.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 388
Gepubliseer: 2013 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799359329

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: LH1149 Categories: , , Tag:

Description

Deborah Deysel is ’n suksesvolle operasangeres in Zurich – oorspronklik van Suid-Afrika – met geraamtes in haar kas. Luitenant Janek Baptiste lei ’n spesiale Moordeenheid in die Zurich Misdaadpolisie. ’n Bekende dirigent met wie Deborah ’n verhouding gehad het, word vermoor. Die moord, ’n geheime opname van ’n opera-aria en ’n skande bring Deborah en Janek se werelde in botsing met mekaar. Terwyl hulle die leidrade opvolg, besef nie een van hulle dat hulle op pad is om die ontdekking van ‘n leeftyd te maak nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans