Die vloek van Levitikus – Ben Viljoen

R99.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 256
Uitgewer: 2022 Tafelberg
ISBN: 9780624092858

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die vloek van Levitikus – Ben Viljoen Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. En dan word hy by ’n reeks sinistere moorde betrek…

Vind meer Afrikaanse boeke.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

256

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Ben Viljoen

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2022

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

Tafelberg Uitgewers