Die Val Van Die Dice – Pat Stamatélos

R55.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband 
Bladsye: 245
Uitgegee: 2007 Kwela Books
ISBN: 9780795702570

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA412/MB103/ME010 IH1002 Categories: , , Tag:

Description

Dié opvolg van Kroes handel oor ’n bruin meisie, Pattie, wat haar in die apartheidsjare as wit laat herklassifiseer het. Pattie is die teiken van erge emosionele mishandeling deur haar Griekse man en die roman lig die sluier op so ‘n donker, tragiese lewe – dat dit die leser sprakeloos laat. En die onderdrukking waaronder bruin en swart tydens die apartheidsjare ‘n bestaan moes maak, word amper nog skreiender as in Kroes uitgebeeld. Dit is ‘n meevoerende roman, wat Stamatélos vestig as een van dié vertellers in Afrikaans.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans