Description
Die regte tyd deur Cheryl Rogers is ’n Afrikaanse Romanza-liefdesverhaal oor Luna, wat vasbeslote is om mans nooit weer te vertrou nie. Robert laat haar egter wonder of sy nie dalk te gou geoordeel het nie. Hy het self geheime en word deur spoke uit sy verlede geteister. Sal hulle albei weer kans sien om liefde te vertrou?
’n Lekkerleeskeuse vir liefhebbers van Afrikaanse romanse en Romanza-liefdesverhale.
Vind meer Afrikaanse fiksie.









