Die Potlooddief en die engel – A.S. van Straten

R25.00

Toestand: Aanvaarbaar (Effense vogskade maar beinvloed nie die leesbaarheid van die boek nie)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  63
Gepubliseer: 2002 Human & Rousseau
ISBN: 9780798118507

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Die Potlooddief en die engel – A.S. van Straten is ‘n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele.

Die storie volg die lewe van Tonie, ‘n onverantwoordelike 27-jarige losbol, wat deur die ernstige Lena tot beter insigte gelei word. Met die hulp van Engela, ‘n volwaardige beskermengel, word Tonie se doen en late fyn dopgehou in ‘n verhaal waar “alles moontlik is”. Hierdie hoogs opvoerbare komedie is ‘n gunsteling op skoolvlak en vir dramastudente weens sy spitsvondige dialoog en universele tema.

Vind meer Afrikaanse dramas en poësie hier.

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans