Die onwillige strooimeisie – Alma Carstens

R30.00

Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2023 (Tweede uitgawe) LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799396676

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

ADie onwillige strooimeisie – Alma Carstens ltyd die strooimeisie, nooit die bruid nie
Zita vra die onmoontlike van Anja. Om haar strooimeisie te wees is een ding, maar om darem in haar vriendin se afwesigheid vir Alec, Zita se verloofde, te moet help met hulle troureelings, is hopeloos te veel gevra. Want wat Zita nie weet nie, is dat Anja ook haar hart op Alec verloor het. Alec is ‘n werkolis wat meeste van sy tyd op kantoor bestee, maar Zita oortuig hom om Anja te help om hulle troue te reël terwyl sy vir nege maande Londen toe gaan. Hy stem teensinnig in, maar sou nooit kon raai tot watter uiteinde hierdie besluit sou lei nie.

Romanza is LAPA Uitgewers se romansereeks, wat vergelyk kan word met Mills & Boon en Harlequin-romanses. Die onwillige strooimeisie is Alma Carstens se jongste romanse. Haar vorige romanses in die Romanza-reeks sluit die volgende in:
• Lenteliefde (Februarie 2018),
• Somersprokie (Julie 2018),
• Winterdroom (Oktober 2018), en
• Liefde uit Italië (Junie 2019).

Additional information

Taal / Language

Afrikaans