Die onsigbare pou – Zirk van den Berg

R95.00

Toestand: Hierdie tweedehandse sagteband is in baie goeie toestand — netjies en gereed vir ’n nuwe leser.
Formaat: Sagteband
Bladsye: 224
Uitgewer: 2022 Kwela
ISBN: 9780795710551

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

In die 1980’s verower die sanger genaamd Ober die Afrikaanse musiektoneel . . .
Jare later belig sy vriend en agent, Sybie de Waal, Ober se lewensloop in ’n plakboek van woorde – van hulle skooldae af, deur die jare toe Obermania die publiek beetgepak het, tot die terreurdaad toe alles tot ’n einde kom.
Die onsigbare pou deur Zirk van den Berg is ’n fyn waargenome en meesleurende Afrikaanse roman wat menslike verhoudings, identiteit en dieper emosionele lae ondersoek. Met sterk storievertelling en insiggewende skryfwerk bied hierdie boek ’n ryk en betekenisvolle leeservaring.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans