Die Medusa-Kode – Dawie Louw

R60.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 288
Gepubliseer: 2019 Naledi
ISBN: 9781928426691

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: AM0081/AM0111 Categories: , ,

Description

Die mensdom raak verslaaf – aan sosiale media, die kuber en alles virtueel. Is rehabilitasie moontlik? Dit lyk of dinge reeds onomkeerbaar is. Tensy Medusa, die berugste kuberkraker ooit, vrye teuels gegee word om haar missie te voltooi: om sosiale media asook die ganse internet, te vernietig. Om terug te keer na tye toe realiteit en fantasie verskillende begrippe was. Toe feit nog van fiksie onderskei kon word.

 

In ’n desperate poging om die kuberruim te beskerm, vertrek ’n span ITspesialiste na die barre verlatenheid van die Namibwoestyn. Om daar, buite bereik van die internet en Medusa se tentakels, hulself ’n laaste kans te gee om daardie onvernietigbare kode te ontsyfer.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans