Die Kinders Eet Viennas Maar ‘n Man Kan Nie Relax Nie – Uys van der Hoven, Nico Nel

R50.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye:  132
Gepubliseer: 2008 Human & Rousseau
ISBN: 9780798149792

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Ek is Uys van der Hoven, ek het Nico Nel in 1976 onderstebo ontmoet … So vertel Uys van der Hoven van sy en Nico Nel se ontmoeting. Nico Nel het op die gewilde TV-program Maak ‘n las naam gemaak as storieman van formaat. In hierdie bundel sorg hy en sy medestorieverteller, Uys van der Hoven, vir stories wat jou met trane in jou oe en wange seer van die lag vir meer sal laat vra. Die Bont Louws se tuisgemaakte driedemfiets kos hulle amper al hulle sproete. Jakop Tieties word na ‘n drinkparty in die lykshuis wakker en neem dit vir ‘n hospitaal aan. En daar is die storie oor die skaap en die argitek met die ponytail.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans