Die Hart Van Meeubaai – Margaret Bakkes

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Hardeband
Bladsye:  72
Gepubliseer: 1990 (Eerste uitgawe, eerste duk)
ISBN: 9780795922992

Out of stock

SKU: IH1315 Categories: , , , Tag:

Description

In Die hart van Meeubaai daag ’n vreemdeling in ’n sportmotor op ’n vissersdorpie aan die Weskus op. Santie raak verlief op hom, maar haar pa wil besluit met wie sy haar lewe moet deel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans