Die geheim van die verlore dogtertjie – Beverly Lewis

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  363
Gepubliseer: 2014 CUM
ISBN: 9781431606481

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Na ‘n groot verlies worstel Jodi Winfield met God. Terwyl sy haar neef se huis in die Lancaster-distrik oppas, ontdek sy eendag ‘n huilende dogtertjie langs die pad … Jodi neem die kleuter huis toe en begin soek na haar gesin. Maar sy kry geen berigte oor ‘n vermiste kind nie. Jodi sit met ‘n vrees­bevange dogtertjie wat skyn­baar uit die niet verskyn het en boonop ‘n ander taal praat sodat hulle mekaar nie kan verstaan nie. Jodi se soek­tog lei haar na Hickory Hollow en die afgesonderde gemeen­skap van die Ou Orde-Amish. Is dit waar die antwoorde le? Ook vir Jodi op vrae wat sy nog nie eers verwoord het nie? Die geheim van die verlore dogtertjie sal lesers se harte aanraak en hulle neem op ‘n reis van aanvaarding en hoo

Additional information

Taal / Language

Afrikaans