Die Dood Van ‘n Goeie Vrou – Chris Karsten

R110.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 464
Gepubliseer:  2016 (Eerste druk)  Human & Rousseau
ISBN: 9780798174183

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB171 Categories: , ,

Description

Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van ’n raaiselagtige moord. In ’n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wereld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang? Die storie is briljant aanmekaargesit, met ’n plot wat die slimste leser sal fnuik.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans