Die Dao Van Daan Van Der Walt – Lodewyk G. du Plessis

R95.00

Toestand: Baie goed
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 358
Uitgegee: 2018 Tafelberg
ISBN: 9780624082521

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB2141 Categories: , , ,

Description

Toe Daan van der Walt, ‘n eerstydse Kalahari-boer, ‘n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by ‘n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in ‘n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het

Additional information

Taal / Language

Afrikaans