Die benederyk -Ingrid Winterbach

R45.00

Toestand:  Redelik (Vlekkies aan die kante van die bladsye, maar nie op die teks nie)
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 335
Gepubliseer: 2010 Human & Rousseau
ISBN: 9780798151474

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: HT033 Categories: , ,

Description

M-Net Literêre Prys 2011 Apokalipties en burlesk – klassieke Winterbach. Die Benederyk is die verhaal van twee broers, Aaron en Stefaans Adendorff, die een ’n skilder, die ander ’n eksverslaafde. Aaron se galery-eienaar, Eddie Knuvelder, laat hom in die steek nadat Aaron gehoop het Knuvelder sal van sy jongste skilderye kies vir ’n uitstalling in Duitsland. Bubbles Bothma, buurvrou en vriendin extraordinaire, kom met verskeie onwaarskynlike oplossings vir sy benarde situasie. Tussendeur lewer broer Stefaans deurentyd verslag van sy labirintiese dwaalweë en sy soektog na die herkoms van hulle ontwykende derde oupa.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans