Die Afreis Van Abel Lotz – Chris Karsten

R60.00

Toestand: Aanvaarbaar (Vogskade)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 416
Uitgegee: 2012 Human & Rosseau
ISBN: 9780798156400

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH1319 Categories: , , ,

Description

Abel #3

Die polisie word ontbied na ’n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word, weet Ella Neser sy is weer op Abel Lotz se spoor.

Abel bevind hom in Brugge, by sy vriend Ignaz Bouts. Kort voor lank soek hy weer na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, hierdie keer met die hulp van Ignaz. Hy het twee velle en kort nog agt.

Intussen word die lyk van ’n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs ’n dam gevind, sy keel afgesny. Dit blyk dat ’n joernalis op sy spoor was, nadat ’n Suid-Afrikaanse paspoort aan die lyk van ’n meesterbrein van Al-Kaïda gevind is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans