Deur Water & Vuur – Karin Combrinck

R85.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 336
Gepubliseer: 2018 Lux Verbi
ISBN: 9780796321176

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Beroepsgerigtheid, kinderloosheid en ‘n huwelik op die rand van egskeiding is nie die enigste beproewing op Jennifer se pad nie. ’n Donker geheim van bejaardemishandeling word oopgevlek toe Jennifer terugvlieg Suid-Afrika toe om onder andere ’n bietjie tyd saam met haar pa deur te bring. En dit aan die hand van iemand wat die naaste aan hom moet wees.

 

Terwyl sy haar pa se geknakte lewe probeer herstel, besef sy ook hoe stukkend haar eie lewe is en dit vra moed en geloof om dit wat verlore gegaan het in haar lewe te probeer herwin. In hierdie proses leer sy wat dit beteken om deur water en vuur gelouter te word en hoe groot die genade is.

Combrink se debuutroman loop nie net die pad van verlies en genesing nie, dit bevat ook ’n spannende avontuurverhaal en ’n liefdesverhaal – ’n sonderlinge kombinasie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans