Deur haar venster – Maretha van der Westhuysen

R40.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 149
Uitgewer: 2021 Turksvy
ISBN: 9780620904643

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Dié bundel kortverhale beskryf die veelvlakkigheid van die samelewing uit die perspektief van vroue. Die temas wissel van ‘n gewapende aanval op ‘n gesin saam met hul vriende by die huis, selfdood, droogte, ‘n gesinsmoord, ‘n gewelddadige kind en die laaste oomblikke van ‘n bejaarde tot ‘n sensuele Turkse bad. Die leser kyk na doodgewone alledaagse gebeure tot ingrypende voorvalle deur die oë van vroue – maar dit beteken allermins dat die verhale slegs vir vroue geskryf is.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans