Dans Met Armmansdogter – Pamela Jooste

R95.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 351
Gepubliseer: 2008 (Eerste uitgawe, eerste druk)  Umuzi
ISBN: 9781415200575

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Die elfjarige verteller van die storie, lily Daniels, se: “Onse hele huis is vol vroumense: my ouma, my antie Stella en ek. Ons familie se mans is maar taamlik nikswerd. My ma bly nie meer hier nie. Party mense se sy’t getry vir white.”

Deur Lily se skerp maar liefdevolle oe beleef ons die lewenskragtige kultuur van Kaapstad se bruin gemeenskap onder Apartheid se vernietigingsdrang. Wanneer Lily se beeldskone maar woedende moeder terugkeer, vasberade om vir geregtigheid te veg, kom die verhaal van Lily se verlede – en haar toekoms – tot uitbarsting.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans