Daan Dreyer Se Blou Geranium – Derick B. van der Walt

R75.00

Toestand: Baie goed (Naam voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 217
Gepubliseer: 2012 (Eerste uitgawe, eerste druk) Kwela Boeke
ISBN: 9780795704178

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: EL0003 Categories: , ,

Description

Daan Dreyer voel soos ‘n has-been. Sy vrou het hom gelos (“Ek het jou ontgroei, Daan”) en sy twee kinders rol hul oe vir sy musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae. By die werk gaan dit ook maar droewig – hy is na alles ‘n wit man van amper vyftig. Sy beste pel, Neels, se vrou gee vir hom ‘n blou geranium, om sy donker woonstelletjie mee op te kikker. Maar wat Daan betref, gaan dit veel meer as ‘n malvaplant vat om weer vrolikheid en vreugde in sy ou lewetjie te saai. ‘n Fantastiese roman oor ‘n man op die rand van ‘n nuwe lewe. Verfrissend eerlik en baie, baie snaaks.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans