Brouhaha – Eben Venter

R50.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 288
Gepubliseer: 2010 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624049043

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Eben Venter se Brouhaha-rubriek is by verre die gewildste in die Saterdag-BY. Sms’se van lesers stroom weekliks in: ‘Ek hou so baie van Eben Venter se Stoney-stories. Hy doen meer om begrip en selfs bewondering van die gehate Oz by ons rotsvaste ek- sal-nooit-emigreer-Suid-Afrikaners te vestig as enigiets of iemand anders.’ Ook: ‘Eben Venter se woordkuns is soos ‘n oase in die BY-woestyn.’ Geniet die keur uit sy allerbeste Stoney-stories, ‘n handvol onverbeterlike resepte met sy verstommende Brouhaha-vertellings as bonus. Brouhaha is nou in boekvorm beskikbaar op aandrang van die leserspubliek.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans