Briewe uit Brittanje – Rhynie Greeff

R70.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
226
Uitgegee:  2010 Zebra Press
ISBN: 9781770220768

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

‘n Versameling genotvolle essays geskryf vir Rhynie Greeff se vermaaklike rubriek, Brief uit Brittanje, wat sedert 2005 in verskeie Afrikaanse koerante verskyn het. Die boek dek, onder andere, amusante verbintenisse met Suid-Afrika, satiriese stukke soos ‘n gesprek met Charles Dickens en komiese stories oor die vorstehuis, ‘n seksmiljoener, ‘n fisantejag en ‘n F.W. de Klerk-gholfbaan in Brittanje. Grappige en soms oneerbiedige stukke oor politici, klimaatsverandering, geheime agente en sport word getemper met dieper insig oor rolspelers soos die Suid-Afrikaner wat die vader van die moltreinstelsel was, die beroemde vlieenier Sailor Malan en die Brit wat in 1910 met Uniewording ‘n twee dae lange straatskouspel in Kaapstad met 6?000 deelnemers aangebied het. Die stories wyk ook uit na Doebai, Switserland en die VSA, en daar is oorgenoeg verskeidenheid om die leser geinteresseerd te hou. Die speelse humor maak die boek ontspannend en onweerstaanbaar, maar dit is ook leersaam en prikkelend. Dis ‘n heerlike leeservaring vir oud en jonk.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans