Bottelnek – Piet Steyn

R110.00

Toestand: Redelik
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 260
Gepubliseer: 2009 (Eerste uitgawe) Tafelberg
ISBN: 9780624047803

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
SKU: LH0743 LH0794 Categories: , , Tag:

Description

Toe die son een oggend taaierig loskom uit die greep van Goudveldse mynhope, skop Joe Smit sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry noord, weg van die plek waar alles vir hom begin en geeindig het, en terug in sy verlede in. In die tweede sup. Pine Pienaar-misterie vermeng Piet Steyn twee van die stormagtigste plaaslike werklikhede, ‘n mynersbestaan en die Johannesburgse onderwereld, in ‘n intrige wat lesers nagte lank sal laat rondrol.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans