Blouwillestories – Willem Theron

R50.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 130
Gepubliseer: 200 (Eerste uitgawe, eerste druk)  Protea Boekhuis
ISBN:9781869191542

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Blouwillestories is ‘n keur uit Willem Theron se weeklikse rubrieke in Beeld, Die Burger en Volksblad die afgelope agt jaar en is geskryf in ‘n humoristiese, tong-in-die-kies-trant. Dit handel hoofsaaklik oor die lewe in die Ou en Nuwe Suid-Afrika. Blouwillem vertel onder andere van sleepwabestuurstegnieke (of ‘n tekort daaraan), snorkers in die Wildtuin, sonde met jou bure se honde en met jou honde se bure, bleskoppe en krullebolle, skooltake in die nuwe bedeling en treinry in die ou bedeling. Blouwillem se “skertse” sal geniet word deur mense van feitlik alle ouderdomme (die gesensorde verhale sal selfs die kinders vermaak) wat graag die humor in (soms ernstige) situasies raaksien en waardeer.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans