Bestemmings – Marita van der Vyver

R75.00

Toestand:  Baie goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 277
Gepubliseer: 2005 )Eerste uitgawe, tweede druk)  Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624043270

2 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Bestemmings is ’n kortverhaalbundel met reis as sentrale tema. In feitlik al die verhale is daar karakters op reis – op reis na bestemmings binne en buite hulself. Telkens kom karakters in die vreemde tot nuwe gewaarwordinge omtrent hul bestaan.

Dit is toeganklike verhale, sprankelend en sexy, en in elke storie word jy bekoor deur Van der Vyver se vemoë om interessante, minsame, hedendaagse karakters as’t ware deel van die leser se vriendekring te maak. Die bundel bied merendeels vermaak in die beste sin van die woord, maar daar is ook enkele donkerder verhale waarin onder meer die aanvaarding van die dood van ’n geliefde op ’n onthutsende en literêr oortuigende wyse aangeroer word.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans