Sale!

As die katjiepiering blom – Audrey Jantjies

Original price was: R99.00.Current price is: R69.30.

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 240
Uitgewer: 2022 Kwela
ISBN: 9780795710285

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

As die katjiepiering blom – Audrey Jantjies  is ’n bildungsroman wat in die Overberg en Kaapstad afspeel. Dit is Lea Floris se komvandaanstorie wat afspeel sedert die 1980’s. Haar ouers, Jakob en Dientjie, is plaaswerkers en die omstadighede van haar kinderjare is moeilik. Maar een besluit verander die koers van haar lewe en Lea vlug van haar vriende, familie en alles wat sy ken. Dis ’n storie van liefde, hoop en ’n beskermengel or twee.

Vind meer Afrikaanse boeke.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

240

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2022

Toestand / Condition

Baie goed / Very good

Uitgewer / Publisher

Kwela Boeke

Outeur / Author

Audrey Jantjies