Agaat – Marlene Van Niekerk

R150.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 718
Gepubliseer: 2004 Tafelberg
ISBN: 9780624042068

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

In hierdie roman oor plaasvroue, aangewese op mekaar in nood en behoefte, gee die skrywer ‘n ontstemmende blik op ‘n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop. Haar evokatiewe beelding van die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift, ondersoek – op ‘n uitdagende wyse – nie net die mens se ekologiese verwantskap met die grond nie, maar ook sy etiese verantwoordelikheid. Die uiterste grensgebiede van intimiteit word verken. Hoe word daar afskeid geneem en gesterwe? Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklik “liefde” en “sorg” noem?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans