Description
Teen Helderberg is Louis du Plessis se debuutbundel.
In die bundel beleef die skrywer – sedert sy jong dae teen Helderberg met boeiende rym, ‘n reeks uitdagende kontraste
• Tussen natuur en stad
• Tussen verstening en herlewing
• Tussen konflik en vrede
• Tussen slagofferskap en veerkrag
• Tussen die magtige kosmos en die skeppende enkeling








