Liglopers – Maretha Maartens , Andries Hendrik Potgieter, Sya Van Der Walt

R80.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 158
Uitgewer: 2012 CUM
ISBN: 9781431603428

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is. Sy ma het geglo hy is maar net ’n alleenkind, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter.
Andries Hendrik het al hoe meer gevoel dat niemand hom verstaan nie. En só het hy sy rug gedraai op sy ouers én op God. Hy het vasgevang geraak in ’n dwelmhel.
Met LIGLOPERS vertel gewilde outeur Maretha Maartens op deernisvolle wyse die aangrypende ware verhaal van Andries Hendrik Potgieter en hoe hy ná ’n lewe van dwelms, rehabilitasie en verkeerde keuses sy geesgenoot, Sya van der Walt, gevind het en God opnuut ontdek het.
Vandag leef Andries Hendrik sy passie uit om hoop en entoesiasme in die harte van jongmense in Suid-Afrika te laat opvlam.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans