Description
Hierdie nuttige eerste boekie moedig babas en kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Die boek is spesifiek ontwerp sodat kinders en ouers dit saam kan geniet. Dit het ‘n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en groot, kleurige prente.

