Laura Se Ster – Klaus Baumgart

R70.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Hardeband
Bladsye: 32
Gepubliseer: 2014 (Eerste druk) Fantasi
ISBN: 9781920475987

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: SU048 Categories: , , ,

Description

Laura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien ‘n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld … Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief is, moet afskeid neem, word met deernis en begrip in hierdie verhaal van Laura en haar ster vertel.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans