Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies 2 – Riette Hugo

R90.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 159
Gepubliseer: 2019 (Eerste druk) Penguin Random House
ISBN: 9781776093939

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: EB011 Categories: , , ,

Description

Die boek is die opvolg van die gewilde Vrae en feite vir nuuskierige agies, waarvan meer as 8 000 eksemplare verkoop het.
Vir almal wat dors na kennis, bring die legendariese opvoedkundige Riette Hugo uitgebreide antwoorde op vrae soos:
Watter mini-mini-miniatuur goggas leef op jou lyf?
Bestaan daar nog regte hekse?
Hoe het een skoot 50 miljoen mense se dood veroorsaak?
Wat is seksisme en hoe kan dit jou lewe beinvloed?
Het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog?
Wie was die eerste nuuskierige agie?
Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek!
Propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!
Laaste vraag: Watter feit staan soos ‘n paal bo water? Feit: Kennis is mag!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans