Doendinge vir elke dag van die jaar – Fanie Viljoen

R65.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 48
Gepubliseer: 2020 (Eerste uitgawe) Lapa-Uitgewers
ISBN: 9780639600642

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CN0064 Categories: , , , Tag:

Description

Maaa! Paaa! Ek’s verveeeeeld! Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Hierdie boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! – Verf met albasters of jaag resies met ballonne. – Hou ‘n konsert of ‘n sportdag. – Kyk na die sterre of maak ‘n superheld. – Word vir ‘n dag lank ‘n zombie, feetjie, seerower of alien. – Begrawe ‘n tydkapsule of maak jou eie fliek. … en dis maar net die begin. Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê nie. Koop dié boek vir jou kind en gee vir hom/haar klomp dinge om te doen, eet of maak!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans